Chemikalieë
Arno Carstens
Am
Intro
|Am |C |Dm |Am* |
Verse 1
Am Sys gebore in 'n ambulans C Sys gebore met n wanbalans Dm Die rooi lig bloei by die strate af Am* Arriveer by die deur as die monsters kom weer Am Sys gebore in die noord Karoo C Waar die stilte jou versmoor Dm Haar kop raas almal lyk verbaas Am* Onder opservasie (Onder opservasie)
Pre-Chorus
Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh
Chorus
F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas
Verse 2
Am O probleme ons aanvaar dit nou C Agter haar rug lag die kinders nou Dm Ope hande na die hemel blou Am* Dis die waarheid wat wen (Ohooh oh) Am Sys n kar sonder brieke C Sys neon, sys neon Dm Skitter sy in styl Am* Arriveer by die deur daars die monsters alweer
Pre-Chorus
Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh
Chorus
F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas
Verse 3
Am Orals kussings teen die kamer muur C Is dit n nuwe guur betaal ons hier Dm Susters owerheid gaan my nie baat Am* Kalmeer my die môre hulle is almal kwaad Am En as die slange by die dak uittval C Spinnekoppe orals deur ons arms kruip Dm In hierdie swembad vind jy dalk 'n luik Am* Daars geen geduld, my asem kwyd
Pre-Chorus
Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh
Chorus
F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas
Outro
F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë
Tablaturas 1— toque pra ver as tabs
Tab
Am *
A|--3--|
E|--5--|
C|--4--|
G|--2--|
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

