Die Rivier Se Pad
Alterego
F#m
(início)
A E D
Verse 1
A E D Kan ek ‘n bietjie tyd by jou kom haal A E D Verskriklik hard het ek vir jou geval A E D Is jy die een wat liefde in my bring A E D Soos ‘n kind wil ek vreugdesliede sing A E D Luister wat jou hart vir jou wil sê A E D As jy ooit hier langs my wil kom lê A E D Is daar plek in oorvloed ek kies jou bo ander A E F#m Die feit dat ons appart is is ‘n skande
Pre-Chorus
D A E F#m Jy weet dit moet verander D A Tyd verloop maar dit vat langer
Chorus
E F#m As jy verlore voel D A vertel my wat’s die doel E F#m Vir jou om vas te hou D A Hy is verkeerd vir jou E F#m Want die rivier se pad D A wil my na jou toe vat Bm A Ek kan nie help as hy my E A na jou toe lei nie E F#m D A Oo-oo, Oo-oo E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
Verse 2
A E D Die dimpels in jou wange steek my aan A E D Dit is die opdroog van my trane A E D Net as ek dink die oomblik het verskyn A E F#m daag ek op om te sien jy het verdwyn
Pre-Chorus
D A E F#m Jy weet dit moet verander D A Tyd verloop maar dit vat langer
Chorus
E F#m As jy verlore voel D A vertel my wat’s die doel E F#m Vir jou om vas te hou D A Hy is verkeerd vir jou E F#m Want die rivier se pad D A wil my na jou toe vat Bm A Ek kan nie help as hy my E A na jou toe lei nie E F#m D A Oo-oo, Oo-oo E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
Bridge
C#/A D A E Sal jy nou laat gaan en in my arms val C#/A D A E daar’s net liefde waar jy kyk, verwerping maak my mal C#/A D A E Ek kan jou nie laat gaan nie want ek het jou reeds gevind C#/A D Bm E Sal jy my aanvaar of is jy, is jy blind
Verse 3
A E D In die perfeksie van jou grys-blou oë A E D Wil ek my gedagtes kom opspoor
Chorus
E F#m As jy verlore voel D A vertel my wat’s die doel E F#m Vir jou om vas te hou D A Hy is verkeerd vir jou E F#m Want die rivier se pad D A wil my na jou toe vat Bm A Ek kan nie help as hy my E A na jou toe lei nie Bm A Help as hy my E A na jou toe lei nie E F#m D A Oo-oo, Oo-oo E F#m D A Oo-oo, Oo-oo E F#m D A Oo-oo, Oo-oo E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.